Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.
- YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/uI4wZ8kHa1o