Francois Smith

Francois Smith is ’n dosent in literatuur en skeppende skryfwerk, ook ’n skrywer.

Foto: Mlungisi Louw

Tweespraak met Francois Smith #2: “Ek het Nederland begin mis. Die musiek, die boeke, die kultuur. Die andersoortige blik.”

Yves T’Sjoen, Francois Smith Literatuur 2025-07-09

"Dit het nogal ’n groot uitdaging aan my vloekwoordeskat gestel, want Afrikaans vloek doodeenvoudig anders as Nederlands."

Tweespraak met Francois Smith #1: "Dit is vir my belangrik om nie net ’n Angel-Saksiese blik op die wêreld te kry nie en Nederlands is dan die naaste familie wat ons het. Ons moet daardie band koester."

Yves T’Sjoen, Francois Smith Literatuur 2025-06-24

"Met Kamphoer was die vernaamste vertaalstruikelblok die feit dat die Bybel (glo) vir Nederlanders in ’n vreemde boek geword het."

Verified by MonsterInsights
Top