Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie
2018-08-23"Vir my persoonlik het die bewaring van elke stukkie van ons landgenote se stories besondere betekenis, want ek is bekommerd dat ons hulle gaan vergeet."
Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n resensie
2018-02-22"Dus, ’n familiesage wat vir die Afrikaanse leser aangebied word deurdat Zandra Bezuidenhout, ervare en bekende vertaler, die Nederlandse teks – reeds in 2010 gepubliseer – vernuftig in Afrikaans omgeskakel het."
LitNet-argief: ’n Besoek aan die Zuid-Afrikahuis – en omswerwinge in Holland
2017-10-17"My missie was meerledig: ek wou in my hoedanigheid as maatskappy-argivaris van Naspers die argief en biblioteek van die Stichting Zuid-Afrikahuis besoek, en as daar tyd is ook ’n draai maak by ’s-Hertogenbosch, die stad waar my stamvader Jacobus Verster gewoon het voordat hy gedurende die tweede helfte van die 18de eeu na die Kaap gekom het."