Hermione le Roux-Ellis

Hermione Ellis het op skool reeds verskeie skryfsels gepubliseer in beide Engels en Afrikaans onder haar dooienaam en onder ’n skuilnaam. Sy werk tans by Unisa as junior lektor. Wanneer sy nie besig is om akademies te skryf nie, skryf sy vir plesier. Wanneer sy ontspan, speel sy en haar vrou met hul troetelrotte en geniet ook saam pottebakkery.

Gebaretaal in België en Suid-Afrika: Gedagtes van iemand wat ’n tolk wou word

Hermione le Roux-Ellis Taaldiscussie 2026-04-08

"Dit klink dalk ambisieus, maar ek wil nie die meisie wat ’n tolk wou word, teleurstel nie. Sy wil steeds alles weet van Gebaretaal af."

Verified by MonsterInsights
Top