Herschelle Benjamin

Herschelle Benjamin studeer tans sy meestersgraad in drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch.

Foto: verskaf

Somers in Skotland

Herschelle Benjamin Reizen 2019-08-19

“Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburg is as UNESCO se eerste stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het.”

Top