Jako Bezuidenhout

Jako Bezuidenhout het pas sy doktorale proefskrif in geskiedenis by die Rhodes Universiteit ingedien. Hy was tot onlangs aan die geskiedenisdepartement daar verbonde en is tans ’n vryskutnavorser.

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Jako Bezuidenhout Geschiedenis 2020-02-14

"Die verhaal van sy sogenaamde verlore tronkmanuskrip begin op Robbeneiland in 1974."

Verified by MonsterInsights
Top