Joan Hambidge

Joan Hambidge is digter, kritikus en romanskrywer en verbonde aan die UK se Skool vir Tale. Sy doseer Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk. Sy is vakgroephoof van Afrikaans en waarnemende hoof van Italiaans.

Vir haar bundel Visums by verstek ontvang sy die ATKV-prys en vir Bitterlemoene die Eugène Marais-prys. Die Litera-prys word toegeken aan haar gedig “Eugène Marais” uit Lykdigte.

Breyten schrijven #8: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Joan Hambidge

Yves T’Sjoen, Joan Hambidge Literatuur 2025-12-02

"Vir my is die liefdesgedigte van kardinale belang en ek meen dat die debuut die ysterkoei moet sweet ’n besonder belangrike bundel was: die outobiografiese ek, die surrealistiese beelde en die verbeelding wat (in daardie stadium) nog nie beleef is in Afrikaans nie."

Verified by MonsterInsights
Top