Tweespraak met Jolyn Phillips #1: "As ’n kontemporêre Afrikaanse digter kritiseer ek die Dertigers vir hul elitisme en eng omvang van onderwerpe, veral hul verwaarlosing van die sosio-politieke realiteite van Suid-Afrika"
2025-08-20"Ek wou illustreer dat Afrikaanse epiese poësie unieke innovasies in ritme, struktuur en lynkonstruksie na vore bring. Ek het die klassieke epos se definisie en eienskappe gebruik om hierdie navorsingsvraag te ontleed."
