Karien Brits

Ek is tans werksaam by die as bestuurder: taalaangeleenthede by die ATKV se taalafdeling. Ek is onder andere verantwoordelik vir Afrikaans-in-Sowetoprojek en ook die meertaligheidsfokus by die ATKV.

Forensiese linguistiek – spannend en nodig

Karien Brits Academisch 2018-11-01

"As ’n mens die woorde 'forensiese linguistiek' hoor, sien ’n mens soms die prentjie van bebrilde taalkundiges wat skelms probeer vastrek. ... Hierdie kollokwium, wat vanjaar op 19 Oktober 2018 by Rhodes-universiteit se Skool vir Tale en Letterkunde gehou is, het veel meer om die lyf as net die metodes om skelms uit te vang."

Top