Kleinboer

Kleinboer het aan die Oos-Rand grootgeword. Hy het BSc op Tuks geswot en vir meer as 20 jaar in IT gewerk. Hy het toe ’n sprong gemaak en versorg sedertdien woorde vir koerante en tydskrifte. Hy publiseer Kontrei in 2003, Werfsonde in 2012 en Hierdie huis in 2017, Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels in 2020, en erf en elders in 2023.

Hy hou van swart katte.

Breyten schrijven #28: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Kleinboer

Yves T’Sjoen, Kleinboer Literatuur 2026-02-24

"Ek kan maar net hoop ’n toekomstige leser van Breytenbach maak enige van sy boeke lukraak oop. Dit sal genoeg wees om hom/haar 'Breytenbedonnerd' te maak."

Verified by MonsterInsights
Top