Kobus Galloway

Kobus Galloway het op die ouderdom van ses begin teken en het na skool grafiese ontwerp studeer. Hy woon in Kaapstad en werk as illustreerder en ontwerper vir Media24.

Kobus is die skepper van Idees vol vrees, ’n bekende Afrikaanse strokiesreeks.

Net die oortjies van die seekoei: ’n onderhoud met Kobus Galloway

Naomi Meyer, Kobus Galloway Literatuur 2018-08-17

"Twintig jaar gelede moes ons idiome van ’n lang lys af leer; dit was baie om te onthou en vervelig om te leer. Met my nuwe boeke kan mens na ’n kleurryke illustrasie van ’n idioom kyk."

Verified by MonsterInsights
Top