Boeke-vat in Utrecht
2025-08-18"Hieperdepiep hoera! Dan vra sy of ek Jaco Jacobs se boeke ken en toe ek entoesiasties antwoord, trek sy weg en is dit dadelik duidelik dat sy een van Jaco se grootste aanhangers is. Sy’s gek oor sy boeke."
Jan De Kinder se kinderboeke in Afrikaans: ’n resensie
2018-12-17"Albei boeke kan in biblioterapie gebruik word en bydra tot bewusmaking van emosies waarmee baie jong kinders sukkel."
