Magdel Vorster

Magdel Vorster is ’n voormalige eienaar van ’n kinderboekwinkel en ook ’n voormalige kinderbibliotekaresse. Sy is passievol oor kinderboeke en glo dat die regte boek op die regte tyd in die regte kind se hande,wêrelde vir daardie kind kan verander en oopmaak.

Jan De Kinder se kinderboeke in Afrikaans: ’n resensie

Magdel Vorster Literatuur 2018-12-17

"Albei boeke kan in biblioterapie gebruik word en bydra tot bewusmaking van emosies waarmee baie jong kinders sukkel."

Top