Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Marius Coetzee
2023-11-24"Die Nederlandse gehore deins nie terug vir die musiek van ons tyd nie, so ek is van mening dat die Nederlandse gehore en musiekkenners ’n goeie afsetgebied vir werke van Suid-Afrikaanse komponiste kan bied."
Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk
2018-02-13"Jolande Withuis verleen gravitas en konteks aan ’n inderdaad buitengewone vorstin in ’n manswêreld. Juliana was ’n pionier en passievolle humanis wat die rol van die Europese konstitusionele monarg aansienlik verander het."