Maurice Jörissen

My naam is Maurice Jörissen. Ek is van Nederland en gebore in Amsterdam.

My liefde vir Suid-Afrika het begin toe ek vyf jaar oud was (dit was nie bewustelik nie). Amper 40 jaar later het ek my voete op Suid-Afrika se grond gesit. Daar het die gras my siel geraak.

Van toe af is ek lief vir alles wat Suid-Afrikaans is. Partykeer nooi ek en my vrou Suid-Afrikaners om te kom kuier op ons boot op die gragte in Amsterdam of in die natuur op die Vinkeveense Plassen.

Amsterdam in quarantaine

Maurice Jörissen Actueel 2020-03-30

"t Is stil in Amsterdam", zong Ramses Shaffy al in de vorige eeuw. Maurice Jörissen verzamelde foto’s van Amsterdam vandaag. Zo ligt de stad erbij in tijden van corona.

Die stad is maar net stil: Fotogalery deur Maurice Jörissen

Maurice Jörissen Actueel 2020-03-25

Amsterdam tydens die COVID-19-era: "Byna bruis en asem die stad nie meer nie ... Dit wag maar net rustig om weer te begin raas ... Geen Trevor Noah in Amsterdam en geen Koningsdag nie. Die stad is maar net stil."

Top