Michael Jonas

Michael Jonas is die direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument.

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument: ’n simbool van hoop, nasiebou en sosiale samehorigheid

Michael Jonas Over taal 2018-08-27

"Die samestelling van die ATM se personeel en raad weerspieël die diverse realiteit van die sprekers en dit word toenemend beskou as ’n ruimte waar mense ’n gedeelde liefde, Afrikaans, saam vier. Die totaliteit van Afrikaanssprekendes is besig om die taal te eien, tot almal en veral die taal se voordeel."

Verified by MonsterInsights
Top