Monica Hammes

Monica is ’n leesverslaafde oudbibliotekaris wat tot 2010 ’n adjunkdirekteur van die UP Biblioteekdiens was. Sy bestuur sedertdien die aanlyn Reading Eggs/Mathseeds-program by Leeuwfontein Primary School buite Pretoria (https://rekameeldrif.wordpress.com) en is aktief betrokke by leeskringe in Pretoria.

Sou iemand jou vir ’n heks kon aansien?

Monica Hammes Literatuur 2026-01-13

"Die skrywer se mening is dat heksevervolging eintlik vrouevervolging was en dat dit nog nie uitgesterf het nie, ondanks wetgewing en feminisme."

Dit zijn de namen:  Mabel Malherbe Leeskring se Nederlandse verbintenis (#2)

Monica Hammes Literatuur 2025-12-01

"Gedurende die 85 jaar is 156 Nederlandse boeke bespreek. Sestien hiervan was vertalings uit ander wêreldtale voordat vertaling in Afrikaans op dreef was."

Geen valse vriende: Mabel Malherbe Leeskring se Nederlandse verbintenis (#1)

Monica Hammes Literatuur 2025-11-25

"Die meeste lede van MM is seniors wat nog ’n goeie skeut Nederlands op skool en universiteit gekry het en dit dus nie as ’n vreemde taal ervaar nie. Die feit dat ons bemoeienis maak met die Nederlandse letterkunde én ’n Nederlandse leenbiblioteek besit, is een van ons pluspunte en trekpleisters."

Verified by MonsterInsights
Top