PEN Afrikaans

PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN International die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Besoek PEN Afrikaans se webportaal op LitNet.

Afrikaanse boeke in Nederland

PEN Afrikaans Literatuur 2018-07-12

Is jy op soek na Afrikaanse boeke in Nederland? PEN Afrikaans het nagevors hoe Afrikaanse boeke tans in Nederland aangeskaf kan word en vra dat organisasies wat ’n belang by Afrikaans in Nederland het die woord sal versprei.

Verified by MonsterInsights
Top