Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika en oorsee. Sy romans is Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze.

Week van de Afrikaanse roman 2017: Rudie van Rensburg

Menán van Heerden, Rudie van Rensburg Literatuur 2018-02-01

"Amsterdam se historiese geboue, uitsonderlike argitektuur, talle kunsmuseums, uitstekende openbare vervoerstelsels, wye verskeidenheid restaurante en kinder- en hondevriendelikheid maak die stad beslis een van my gunstelinge in Europa."

Top