Theuns du Buisson

Theuns du Buisson is ’n nagraadse student in Filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy fasiliteer Akademiese Geletterdheid in Afrikaans by dieselfde universiteit.

Comrade Baron deur Jaap Scholten: ’n lesersindruk

Theuns du Buisson Literatuur 2019-04-29

"Toe Scholten hierdie boek vir my gegee het, het hy voorin geskryf dat hy glo dat ek baie ooreenkomste met Suid-Afrika sal kan raaksien. Ongelukkig is hy reg. Daar is groeiende haat teenoor dié wat grond besit. Om nie eers te praat van die superrykes nie."

Top