Vicky Heunis

Vicky Heunis is die versamelingsbestuurder by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein.

LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Naomi Meyer, Vicky Heunis Culinair 2016-11-01

"Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."

Top