Nieuw schrijfwerk

Rymstories: "Die Vlaktenaar"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-05-25

"Jy onthou die Aga van jou moederskoot
Die gul bolle gekleurde breiwol
Jou pa se uittel van lone in sjielings en pennies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Sprinkaanslaner"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-05-11

"Soms is beter as vrede die dreuning
Van nóg ’n oorlog hy sien dit as ’n seëning"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Uiljagter"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-04-28

"Onverwags, stil, oordag ’n uil, onvanpas
Stip sit hy daar en staar, op dié dag wat was."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Stasiemeester se Vrou"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-04-14

"Gereeld kom die trein donderend van die suide aan
Sy fluit skeur turksvyblare oop en split die maan"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Wildbewaarder"

Etienne van Heerden Nieuwsbrief 2026-04-01

"Ook die mierleeu lê en wag, só wag
Die luisterende vlakte op die reën om genade"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Pryssanger"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-03-17

"Geprys die ystervarkpen dun besnede
In die voetpaadjie tussen spore en grassies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Rolbosman"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-03-12

"Die wind deur die rolbos sing ’n droewe psalm
Die lyk roer in sy kerkpak lig ’n bleek handpalm"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Innige"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-03-02

"Wees innig digby pyn, in die aangesig
Van lyding, self toegedien, gadegeslaan
Of ervaar."
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Ongeluksvoël"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-02-26

"Jakkals verlang na wolf se vrou
Is gemis muskeljaat wat in sy vanghok grou?"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Spookvanger"

Etienne van Heerden Nieuw schrijfwerk 2026-02-16

"Hy kom uit die land van weerlig aan
Uit die land van kanniedood die skuinstiep maan"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Verified by MonsterInsights
Top