Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy weer die Nederlandse Weerstandsmuseum in Amsterdam. Dié keer nooi hy ons om van die vaste uitstallings te besigtig.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=Ct8YrCNbQU4
