Pareltjes uit Amsterdam: Paul Kruger in die Rijksmuseum

  • 0

Die beroemde Rijksmuseum in Amsterdam het taamlik baie materiaal oor Suid-Afrika se geskiedenis in hulle besit. In hierdie pareltje wandel Johan Allers weer deur die museum se argiewe. Hy ondersoek veral materiaal wat fokus op Paul Kruger en die Suid-Afrikaanse Oorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=XpPGPC15Lh0

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top