Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 49

06/12/2019

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Cultuurschok

Actueel

Die vier fases van kultuurskok

Azille Coetzee
Meningen

"’n Paar jaar gelede het ek Amsterdam toe getrek. Om te studeer, maar met die plan om permanent daar te bly. By die universiteit vertel hulle vir ons van die vier fases van kultuurskok."

"I say 'baie lekker' a lot now"

Cliffordene Norton, Esmee Meijers
Reizen

Esmee Meijers is a Dutch student who has been living in the Bo-Kaap for six months.

Study in Holland: an interview with Mervin Bakker

Menán van Heerden, Mervin Bakker
Interviews

How does a prospective student go about searching for a study programme? What are the admission requirements? How will you fund your studies?

Tydskrif vir Letterkunde plaas Afrikaans binne die groter konteks van Afrika deur transnasionale literatuurstudie

Willem de Vries, Jacomien van Niekerk
Interviews

"Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as 'koloniaal' én 'postkoloniaal' getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop."

Perceptions of Africa

Menán van Heerden, Bert van Pinxteren
Academisch

Next year, 2020, marks the celebration of 60 years of independence by 17 African countries. In light of "Africa 2020" (African Studies Centre Leiden, Leiden University), including the January 2020 conference, "Africa: 60 years of independence", Menán van Heerden interviews Bert van Pinxteren about his 2018 Masters thesis, African identities – a new perspective.

Blind barista Joseph Matheautau: "I always knew I was going to be someone special one day"

Marli van Eeden
Interviews

"Joseph has overcome endless challenges in the process of achieving this goal and despite losing his vision, he now makes the best cappuccinos in Worcester in the Western Cape."

Literatuur

Bloedstollende avonturen van een negentiende-eeuwse kinderemigrant

Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis

"In totaal werden er tussen 1856 en 1860 387 kinderemigranten uitgestuurd. De meesten belandden in Kaapstad en omgeving; een deel in Graaff-Reinet. Over het algemeen weten we niet hoe het deze kinderen is vergaan. Dit maakt de memoires van Gerrit Lotgering tot een belangrijke document."

Alfred Schaffers kijk op poëzie zal na Zuid-Afrika nooit meer hetzelfde zijn

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Literatuur

"Schaffer betoonde zich met zijn lezing indrukwekkend genereus. Hij gebruikte de gelegenheid om zowel de Afrikaanse poëzie als het werk van opkomende Nederlandse dichters voor het voetlicht te brengen."

Lesersindruk: Zwarte Socrates. Gesprekken over recht, tijd en verzoening deur Bert van Roermund

Gerhard van der Schyff
Literatuur

"Die inhoud van die Nederlandse regsfilosoof se boek is geput uit gesprekke wat die outeur oor die jare met medewetenskappers gevoer het en uit sy eie internasionale ondersoek na versoening in konflikgebiede. Die ryk gesprekke stel die vraag hoe 'daders' en 'slachtoffers' van politieke en gewelddadige konflik met mekaar kan saamleef."

In het nieuws

Jansen braak wéér gal oor Afrikaans in Stellenbosch

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Afrikaans [het] sy eie grootste vyand geword." – Jonathan Jansen

Jonathan Jansen "flip" toe vrou hom in Afrikaans aanspreek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voormalige visekanselier van die Universiteit Vrystaat (UV) is ten volle tweetalig."

US rektor wil "aanbeweeg" ná taalstryd

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die ondersoek onder leiding van oudregter Burton Fourie het bevind dat daar geen bewyse was dat Wim de Villiers onbehoorlik opgetree het met die nominasie van oudregter Edwin Cameron vir die amp van kanselier van die US nie."

"Rasbehepte transformasie" maak PUK armer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die twee belangrikste kenmerke wat die PUK in sy bloeitydperk beleef het en waarvan daar toenemend wegbeweeg word, is volgens Theuns Eloff eerstens Christelik-prinsipiële denke oor die wetenskap en die wêreld, en tweedens onderrig en navorsing in Afrikaans."

Eskom vrot van die skuld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Eskom se totale skuld beloop R44 miljard. Die meeste daarvan is munisipale skuld."

Kaapstad kraai weer koning in die wêreld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se toerismehoofstad Kaapstad is vir die sewende agtereenvolgende jaar aangewys as die beste stad in die wêreld om te besoek."

Meningen

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Jean Oosthuizen
Meningen

"Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk," het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer.

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Frederik van Dyk
Academisch

"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."

Nu op LitNet

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Azille Coetzee
Seminare en essays

"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."

Valda Jansen: ’n onderhoud rondom die 2020 Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs

Naomi Meyer, Valda Jansen
Skrywersonderhoude

"Die idee vir hierdie projek het so sewe jaar gelede reeds oor my pad gekom."

Nuusvinke

"Miskien is dit tog goed": Rabie-Wallace-beurs se aansien deur Valda Jansen as ontvanger gered

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Net toe ’n mens egter begin vrees het dat die beurs sy geloofwaardigheid sal verloor, kom die nuus dat die eer hierdie keer Jansen te beurt val."

Die ideologie van woede

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Nou is ons al gewoond daaraan, die doktrine: As ’n swart slagoffer van wat ookal in woede uitbars, is dit in sy omstandighede gegrond, wat hom dwing om só op te tree. 'Lived experience' is die sleutelwoord, een wat baie wit akademici ook opgeneem het in hulle rasionalisering van sommige van die #FeesMustFall-studente se dwalings."

Walls as expressions of our polarised world

Mike van Graan
Nuusvinke

"We live in a heavily polarised world, with more walls today than ever before."

Festivals

Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent

Voertaal
Festivals

Toyota US Woordfees 2020 (Stellenbosch, Suid-Afrika) het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie!

Cultuur

Amazink theatre-restaurant: a township treasure

Marli van Eeden
Cultuur

"Amazink is known to have been South Africa’s first township theatre-restaurant. It is important for the owners that Amazink should contribute positively to the community and work at bridging the gap between the different communities within Stellenbosch."

Tien gewilde markies in die Wes-Kaap

Marli van Eeden
Cultuur

"Met die dae wat al langer en warmer raak, en die Desembervakansie om die draai, is dit dalk die perfekte tyd om die talle markies in die Kaap-omgewing te besoek."

Film

Moedige documentaire legt misstanden bloot en neemt het op tegen een van de grootste bedrijven ter wereld

Ingrid Glorie
Film

"Tijdens het International Documentary Film Festival (Amsterdam) is Prison for Profit in première gegaan. Deze Nederlandse documentaire stelt de misstanden in een Zuid-Afrikaanse gevangenis aan de kaak."

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved