|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 76
15/01/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Osama se wraak
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Dit sou te ver gaan om te beweer dat Bin Laden die teks vir die sirkusteater in die Capitol geskryf het, maar Trump en kie speel lekker saam om sy sprokie ’n realistiese oorlogsroman te maak. Joe Biden se inhuldiging wag nou vir die opvolgepisodes en het die hele land op hete kole."
|
 |
Amsterdam, Kaapstad en die COVID-19-pandemie
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Wanneer hierdie pandemie sélf eendag ter ruste gelê is en ons landsgrense weer vir besoekers oopgestel word, sal Amsterdammers en Kapenaars ’n rustige, dog indringende, gesprek kan hê oor wat laasgenoemde by eersgenoemde kan leer oor hoe om die stad se eie 'sporen van het slavernijverleden' meer sigbaar te maak."
|
 |
Godsdiens en die teleskoop
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Die gevolg is die grootskeepse vergrype van godsdienste, wat mense medepligtig aan moord maak deur ’n hoofregter te laat praat van entstowwe wat DNS verander, of te laat verkondig die virus is ’n sekulêre komplot deur Bill Gates en dat hy hulle lewens nog meer gaan beheer as wat sy rekenaars reeds doen."
|
 |
Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik
Jan-Jan Joubert
Menings
"Navorsing toon dit is families wat al geslagte lank in die land is en dikwels redelik min akademiese opleiding het, en wat stadigaan relatief armer word namate die ekonomie oorskakel van industriële vervaardiging na ’n globale kennis-ekonomie, en ’n vloedgolf immigrante die land binnekom."
|
 |
Regering moet planne vir entstof dringend verduidelik
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die regering moet voor volgende Woensdag, 20 Januarie, groter duidelikheid gee oor sy implementeringsplanne vir die COVID-19-entstowwe, anders sal hy aan die hof moet verduidelik waarom die privaatsektor nie hulle eie planne kan maak om entstowwe aan te koop nie."
|
 |
Regering gekap oor "irrasionele" maatreëls
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Politieke opposisiepartye en nieregeringsorganisasies het skepties reageer op die aankondiging dat die regering die inperkingsperiode as gevolg van die pandemie tot minstens 15 Februarie 2021 verleng."
|
 |
Nog regsaksies teen regering as gevolg van COVID-19
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit-navorsingsinstituut, kan Suid-Afrika nie die nasionalisering van entstowwe toelaat nie. Hy sê die staat het ’n geskiedenis van mislukkings en Suid-Afrika kan allermins nog ’n mislukking tydens hierdie krisis bekostig."
|
 |
Parlement hou minister verantwoordelik vir gesloer met COVID-19-entstof
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Tydens ’n onlangse vergadering het die Minister aangekondig dat Suid-Afrika nog dié maand een miljoen dosisse entstof uit Indië gaan kry. Gesondheidswerkers sal voor in die tou wees om die entstof te ontvang wanneer dit toegedien word, het Mkhize gesê. Daar is ongeveer 1,25 miljoen gesondheidswerkers in Suid-Afrika."
|
 |
’n Derde van alle Suid-Afrikaners oorleef op toelaes
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Vir talle huishoudings is dit nou die enigste bron van inkomste en vervang dit alle vorme van salarisse. Die DA sê in ’n verklaring hoewel die party die uitbetaling van toelaes ondersteun, is werkskepping van kardinale belang vir die land se ekonomie."
|
 |
Persvrystelling: ’n "Venster" op vreemde tye
Voertaal
Muziek
Soos baie Suid-Afrikaners leef Willemien Rust tussen tale en tussen kontinente. In hierdie tyd van begrensing en inperking deel Willemien haar musiekvideo "Venster".
|
 |
Wellington
Maryke Roberts
Reizen
"Daar is vele goeie dinge wat jy aan die Bolandse dorp Wellington kan toeskryf: dis die plek waar die gevierde skrywer Breyten Breytenbach as kind gewoon het. Dis die geboorteplek van Piet Retief en generaal JBM Hertzog; dit spog met ’n hele klomp Kaaps-Hollandse huisies en was een van Suid-Afrika se wamakersentrums."
|
 |
Breedekloof bekoor die reisiger
Izak de Vries
Reizen
"Die vallei is beeldskoon, dus skep selfs daardie kosbare oomblikke wanneer ’n mens wag vir die kos om voorberei te word, ’n geleentheid om stil te word en jou eie batterye te laai."
|
 |
Pak jou tas: Stellenbosch
Maryke Roberts
Reizen
"In 1971 het Stellenbosch die eerste wynstreek in Suid-Afrika geword wat ’n wynroete gevestig het. Vanjaar word dié roete 50 jaar oud en die hele dorp en wynkelders sing voor in die feeskoor."
|
 |
Die plek waar ons voorsate geleef het
Elsabé Brits
Academisch
"Suid-Afrika met sy talle spesies hominiede, en diere wat lank gelede op die grasvlaktes geleef het, was inderdaad een van die plekke waar ons voorsate geleef en, belangriker, oorleef het. ’n Erfenis wat steeds ontdek word."
|
 |
"Een brief in een fles is dit, Breyten"
Yves T'Sjoen
Academisch
"Blijkbaar hechtte Kouwenaar belang aan de politiek geëngageerde gelegenheidsverzen en hij heeft de teksten een vaste plek gegeven in het gebundeld en later verzameld dichtwerk. De dichter, over wiens werk menig critici wel eens stelt dat het autonomistisch is en dus een autonome taalwerkelijkheid opbouwt, heeft zich niet alleen in de marxistische beginfase van zijn dichterschap maar ook later politiek uitgesproken."
|
 |
Een leven met Ivan Pillay
Ingrid Glorie
Actueel
"In The unlikely Mr Rogue weerlegt journalist Evelien Groenink de geruchten over haar man Ivan Pillay, voormalig topambtenaar bij SARS, de Zuid-Afrikaanse belastingdienst. In een land waar een corrupte president en zijn trawanten de dienst uitmaken, is opkomen voor de waarheid een heldendaad."
|
 |
Het slavernijverleden is deel van het verleden van álle Amsterdammers
Ingrid Glorie
Literatuur
"Met De slavernij in Oost en West ligt er nu een wetenschappelijk onderbouwd, toegankelijk geschreven boek over het Amsterdamse slavernijverleden ... Het is immers de bedoeling dat 'alle' Amsterdammers plus geïnteresseerden van buiten de stad van de bevindingen kunnen kennisnemen."
|
 |
Persbericht: DBNL-dag 2021
Voertaal
Kalender
Altijd al eens achter de schermen willen kijken bij de Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren? Of heeft u een prangende vraag over de DBNL? Op 1 april 2021 vindt de DBNL-dag plaats, ditmaal volledig digitaal én internationaal!
|
 |
All we want for Christmas ...
Mike van Graan
Nuusvinke
"So, perhaps Father Christmas could bring us a competent minister, and competent senior government officials?"
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|