Mediaverklaring: ’n “Venster” op vreemde tye

  • 0

Soos baie Suid-Afrikaners leef Willemien Rust tussen tale en tussen kontinente.

Haar Franse alterego heet Philomène.

Willemien (en Philomène) werk gereeld saam met ander kunstenaars, oor grense heen.

In hierdie tyd van begrensing en inperking deel Willemien haar musiekvideo “Venster” met Voertaal se lesers.

“Venster” is een van die snitte op haar nuwe album Van toe tot nou.

Die album is te koop op Apple Musiek en ander digitale platforms onder die naam "Philo/Mien".

Lees ook:

"Un silence de plomb/’n Doodse stilte": ’n Gesprek met Willemien Rust oor hierdie liedjie

Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top