Muziek
Venter en Nystrøm verklank ’n wêreld van liriese vernuwing op Kassandra
2025-12-24"Die eerste album van Juliana Venter en Rolf-Erik Nystrøm as duo dui op ’n diepgaande estetiese verbintenis. Die werk Under the Same Rainbow (2024) op die omslag van Kassandra is geskilder deur Wayne Barker, ’n internasionaal gerekende Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar wat, soos Venter, sedert die laat apartheidsjare sy stempel bly afdruk op maatskappykritiese vrae en kunsvorme."
Voorkamerfees oorbrug kultuur, genres en grense
2025-10-31"Wat in September 2003 met vyf verskillende roetes begin het en 350 besoekers gelok het, het vanjaar 1 300 besoekers oor sewe roetes gelok. Altesaam 68 kunstenaars het in 21 verskillende aanbiedinge in huise bo en onder die treinspoor, met of sonder fênsie voorkamers, opgetree."
Persverklaring: Intreerede – Stephanus Muller (22 Oktober 2025)
2025-10-15Die intreerede van die eerste van die twee bekleërs van die Leerstoel Suid-Afrika: Tale, letterkundes, kultuur en samelewing 2025–26 vind op 22 Oktober 2025 by die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika plaas.
Pareltjes uit Amsterdam: Straatmusikante stuur groete
2025-10-02Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video ontdek hy twee straatmusikante wat groete stuur aan Suid-Afrika.
Chords of connection
2025-08-25"At just 22, François Cloete has already made his mark on British church music. Currently the senior organ scholar at Merton College, Oxford, Cloete has recently graduated with first-class honours in music and is about to take up a prestigious organ scholarship at Westminster Abbey. Alongside this, he will begin a master’s degree in musicology at King’s College London. Though he was born in the UK and raised on the island of Guernsey, Cloete proudly traces his roots back to South Africa – and his connection to Afrikaans culture remains a quiet but persistent undercurrent in his artistic identity. I spoke with him while visiting the Netherlands."
Trust the legehness: In gesprek met Anna Verloren van Themaat
2025-02-11"Daar is baie oomblikke waar ek wou opgee, want dit is moeilik, frustrerend en duur. Maar dit is ’n obsessie, ’n roeping – iets wat ek eenvoudig nie kan los nie."
Maskandi: Southern Africa’s Delta blues
2025-01-16"Maskandi has been around since the 1920s and 1930s, arising during a time when southern Africa was just as affected by the Great Depression as the rest of the world."
Uitvoergehalte: In gesprek met Jannie du Toit
2025-01-14Izak de Vries het onlangs ’n vertoning van Jannie du Toit bygewoon, toe raak hulle aan die gesels oor wat voorlê in 2025, ook oor Du Toit se liefde vir Nederland en België.
Hip-hop tussen tale
2024-10-15Verskil die boodskap en kultuuraspekte van hip-hop van een taal na die volgende? Alex J Coyne luister na hip-hop tussen tale en gaan op ’n ontdekkingsreis deur hip-hop-kunstenaars wat kan spoeg met verskeie tonge.
Die dokumentêr Brasse Vannie Kaap nou op Showmax
2024-10-09"Die harde werk, die musikale vernuwing en die beter tydgleuwe waarin die groep gespeel het, het gewerk. BVK het naam gemaak, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op feeste soos Pukkelpop in Nederland."
Opening of the Symposium of South African Composers: Foreword by Antoni Schonken
2024-09-10"Each session, workshop and concert is a testament to the incredible talent and creativity that exists within our borders. We are witnessing a renaissance of creative expression in South Africa, and it is through initiatives like this that we can continue to break down the barriers that once excluded so many."
Antoni Schonken oor die tweede simposium van Suid-Afrikaanse komponiste
2024-08-27"Daar is ’n persepsie oor klassieke musiek dat dit net vir ’n sekere 'tipe mens' is. Daarop reageer Schonken met ’n besliste 'Nonsens'. Hy sê voorts musiek hoef nie altyd 'mooi' te wees nie, ook dat musiek ons juis laat terugsit, waardeer en besin."
Weggevoer na ’n goddelike katedraal – iewers elders in jou kop
2024-06-26"Die koor het pas ’n twee week lange toer in Suid-Afrika met agt optredes en werkswinkels voltooi en het in van die Drakensberge en Soweto tot Pretoria en Kaapstad opgetree."
Uitvoergehalte: In gesprek met Arno Carstens oor Sewe sakke hoop
2024-06-07Arno Carstens het ’n nuwe Afrikaanse kortspeler wat uitkom met die mooi titel Sewe sakke hoop. Die eerste snit “Hoe gaan dit” is reeds bekendgestel en die volle kortspeler is van 7 Junie af beskikbaar. Izak de Vries het hom hieroor en oor sy skilderkuns, wat op Instagram te sien is, ingevra.
Uitvoergehalte: ’n Onderhoud met Frieda van den Heever oor haar album Spoorsny
2024-05-21"Jy kan sien dat ek baie hulp van buite moes kry om hierdie ongemaklike kopskuif van die swart-en-wit tot binne-in my grysstof te kry."
The anatomy of a jazz performance
2024-05-09"The word jazz means many things to many people, but in an academic setting a performer needs to be able to tick certain boxes, and challenge the conventions."
Export quality: In conversation with Luna Paige about Harmony
2024-05-01"I have always been a feminist. And I have always found the negative connotation to feminism in this modern age, confusing."
Uitvoergehalte: In gesprek met Luna Paige oor Dis die dors
2024-05-01"Ek is nie spyt oor my laaste 20 jaar nie. Dit het my gemaak wat ek vandag is. En ek het baie ongelooflike stories om te vertel. Maar ..."
Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière
2024-04-29"Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer."
Cowboy Carter: Beyoncé meets country music at the crossroads
2024-04-09"The album isn’t just ars gratia artis (art for art’s sake), but aims to make a point about earlier, perhaps forgotten country and blues artists."
