Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 95

08/10/2021

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Nederlands in Afrika

Eerste Week van het Nederlands in Zuid-Afrika!

Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands

Eureka Barnard, Lisanne Homma
SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere)

"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.

Kalender! Studio SASNEV met Kabous Meiring (9 Oktober 2021)

Voertaal
SASNEV

Alle gesprekke sal gratis op die Vrystaatfees se internetplatform gedeel word en die hoogtepunte sal ook op Voertaal beskikbaar wees. Enkele hoogtepunte: Stef Bos | Die bydrae van Fries en Kaaps tot die moderne taallandskap | Die wenners van die SAVN se kortfilmkompetisie | Dorothea van Zyl en Wium van Zyl oor die bou van brûe | Karin Benjamin in gesprek met Blaq Pearl, Jitsvinger en Churchil Naudé | SASNEV se kortfilm Wat beteken Nederlands voor mij | Daniel Hugo gesels oor vertaalwerk.

Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?

Jelle Krol, Ernst Bruinsma, Conrad Steenkamp, Kabous Meiring, Izak de Vries
SASNEV

Fries is ’n Wes-Germaanse taal, baie nou verwant aan Engels, wat steeds in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat, geskryf en gelees word. Ernst Bruinsma en Jelle Krol brei uit oor die Friese taal en letterkunde, waarna Kabous Meiring vir Conrad Steenkamp en Izak de Vries betrek om by al vier te hoor wat Kaaps, Nederlands, Afrikaans en Fries by mekaar kan leer.

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Hugo Theart, Kabous Meiring
SASNEV

Hugo Theart verduidelik aan Kabous Meiring hoe TekstMarkt brûe bou tussen Suid-Afrika en Nederland, maar ook tussen die tale in Suid-Afrika en elders.

Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit

Kabous Meiring, Maarten Vidal, Conrad Steenkamp
SASNEV

Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.

 

Literatuur

’n Videogesprek met Daniel Hugo

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo
Interviews

Bruggenhoofden is Yves T'Sjoen se Voertaal-gespreksreeks oor kulturele bemiddelaars in die Lae Lande en Suid-Afrika. In hierdie eerste gesprek gesels Yves met die digter en vertaler Daniel Hugo.

"Tyd is skemer, tyd is gras" ‒ Tweespraak met Dominique Botha

Yves T'Sjoen, Dominique Botha
Interviews

"Met Donkerberg/Bloodwood het ek uiteindelik tot dieselfde gevolgtrekking gekom. Die roospienk berg op die stofomslag word donker in die nag agter my huis, en is die donkerberg in die gedig 'voorbode'. Dit is ’n ko-ordinaat wat ’n gedig en toe ’n bundel geword het." Met de tweetalige uitgave Donkerberg/Bloodwood maakt Dominique Botha haar lang verwachte poëziedebuut.

Persbericht: Radboud Universiteit verleent eredoctoraat aan Adriaan van Dis

Voertaal
Literatuur

Adriaan van Dis ontvangt op 11 mei 2022 een eredoctoraat van de Radboud Universiteit in Nijmegen voor zijn verdiensten als ambassadeur voor het leren van talen en culturen.

Nu op LitNet

Elinor Sisulu and Puku’s combat against the "cognitive catastrophe" of illiteracy

Elinor Sisulu, Melt Myburgh
Schools

"Every language matters; any language is good enough. The best readers, the most challenging creative and critical thinking, the largest wins for communication skills, are across and between languages." – Elinor Sisulu, award-winning writer and human rights activist.

In het nieuws

Nederland se politici gevra om druk op Suid-Afrika te plaas

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar is Dinsdag en Woensdag gesprekke gevoer met lede van verskeie politieke groeperinge in die Europese parlement, met die doel om die Europese Unie aan te moedig om standpunt in te neem oor sake soos grondonteiening sonder vergoeding, raswette, korrupsie en die staatsverval in Suid-Afrika."

Lae Lande-nuus: ’n "Nuwe regering" en meer betogings teen die koronapas

Milton Webber
In het nieuws

"Ná maande van beraadslaging is daar uiteindelik sprake van ’n 'nuwe regering' in Nederland te midde van hernude betogings teen die invoer van die inentingstoegangsbewys, sigarette kom onder skoot en Nederlanders mag nou aanlyn dobbel."

Verpligte inentings in Suid-Afrika is "laaste" uitweg teen COVID-19

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Verpligte inentings in die stryd teen COVID-19 sal nie noodwendig strydig wees met die land se Grondwet nie, en al hoe meer instellings ondersoek die moontlikheid. Die Menseregtekommissie (MRK) het nou ook tot die debat oor verpligte inenting toegetree. Die MRK sê dit is hoogs waarskynlik dat ’n wet wat inentings verpligtend maak, nie strydig met die Grondwet is nie, maar dit moet die heel laaste uitweg wees."

Suid-Afrika is ideale plek om meertaligheid te bestudeer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die waarskynlikheid dat enige nuwe persoon wat jy in Suid-Afrika raakloop, dieselfde moedertaal as jy sal hê, is ’n skrale 13%. 'Dít maak Suid-Afrika, met sy klomp verskillende tale, die ideale omgewing om aspekte van meertaligheid te bestudeer,' sê Emanuel Bylund, navorsingsleier by die Universiteit Stellenbosch se MultiCog-lab, oftewel die laboratorium vir meertaligheid en kognisie. Die MultiCog-lab (Departement Algemene Taalwetenskap) is volgens die US se webwerf die enigste van sy soort op die Afrikavasteland."

Druk neem toe op minister om Afrikaans as inheems te erken

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA het ’n klag by die Menseregtekommissie teen Nzimande ingedien oor sy aandrang dat Afrikaans as ’n 'uitheemse' taal in Suid-Afrika geklassifiseer word. Volgens die DA is dié standpunt haatdraend en ongrondwetlik."

Konstitusionele Hof sê Afrikaans is nie die taal van rassiste en onderdrukkers nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die vereenvoudigde aanname dat Afrikaans die taal van wit mense en onderdrukkers is, berus geheel en al op waninligting wat indruis teen die ware geskiedenis van die taal se oorsprong en ontwikkeling."

Geschiedenis

Op zoek naar een beter leven. Hoe een Gronings weesmeisje via Transvaal en Texas in Zuid-Amerika belandde

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"Het beeld dringt zich op van migranten die in onze tijd met gammele bootjes de Middellandse Zee oversteken en aan de poorten van Europa kloppen. Roelfina Wolthekker kon een van hen zijn. En ze kon ook ónze oudtante zijn geweest. Dat is een gedachte die nederig stemt."

Mens en dier

Vra die veearts: Ons honde trek vreeslik

Marianne Lomberg
Mens en dier

Mariana skryf: "Ek wil graag uitvind wat ons kan doen om ons twee worshonde saam met ons te laat stap. Hulle is baie angstig en beur so vorentoe ons moet omtrent draf om by te bly."

Vra die veearts: Kan iemand help om ons honde in vrede saam te laat wees?

Marianne Lomberg
Mens en dier

Estelle Rigg skryf: "Kan iemand ons help om ons drie groot honde in vrede saam te laat wees? Ons het die erf opgedeel, maar dit is baie moeilik."

Vra die veearts: Diere versteur die balans in die huis

Marianne Lomberg
Mens en dier

Erika Schoeman skryf: "Ek het ’n hele spul vrae wat ek graag wil vra ... Ek moet partymaal na kinders se honde kyk en dit voel vir my asof balans heeltemal versteur word in my huis."

Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Marianne Lomberg
Mens en dier

Aletta Viljoen skryf: "Ek wil graag hoor of iemand met hulle kan kom praat en vra dat hy ophou om so ’n boelie te wees, ophou stout wees en ook Ma en Pa se bed oorneem in die aand."

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Marianne Lomberg
Mens en dier

Ria Vuuren skryf: "My 7-jarige JR-tefie raak histeries as ek die huis verlaat. Sy raak so erg dat sy my byt. Het al alle remedies gebruik. Niks werk nie. Help asseblief."

Vra die veearts: Epilepsie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in die bloed kon optel nie."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved