Week van het Nederlands | Studio SASNEV met Kabous Meiring (9 Oktober 2021)

  • 0

9 Oktober 2021: Alle gesprekke sal regstreeks op die webruimte van die Vrystaat Kunstefees uitgesaai word en sal ná die tyd op Voertaal se webruimte en YouTube-kanaal beskikbaar wees.

 10:00–10:40| Nederlands oor grense heen

Kabous Meiring gesels met Eureka Barnard, Conrad Steenkamp en Wium van Zyl oor die naelstring tussen Afrikaans en Nederlands, ook die belang van streekstale soos Kaaps, Fries en talle ander.

Die première van SASNEV se kortfilm Wat betekent Nederlands voor mij? sal tydens hierdie sessie vertoon word.

11:00–11:45 | Welkom aan die Kaapse digters

Karin Benjamin gesels met die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger. Sy nooi hulle om elkeen ’n gedig voor te dra.

12:00–12:25 | Wenners van die SAVN-kortfilmkompetisie

Ontmoet die SAVN, kyk na die drie beste kortfilms wat ingeskryf is en vind uit wie die wenner van die groot prys is!

14:00–14:45 | Ontmoet die professore

Kabous Meiring gesels met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande oor dekades heen.

15:00–15:45 | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

Karin Benjamin gesels met Daniel Hugo oor sy rol om Nederlandse tekste vir Afrikaanse lesers toeganklik te maak.

16:00 | Stef Bos sluit af

Nog ’n brugbouer tussen Suid-Afrika en die Lae Lande, Stef Bos, spreek die laaste woord.


Besoek ook: Die opelugmark met kosstalletjies

Lees ook:

Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival

Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Week van het Nederlands | Volg onze taalgesprekken

Week van het Nederlands | Inryteater, Kaapstad

Week van het Nederlands | Inryteater, Pretoria

Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top