Week van het Nederlands | Inryteater, Kaapstad

  • 0

7 Oktober

Inryteater: Hoërskool Jan van Riebeeck sportgronde, Tamboerskloof, Kaapstad

Vele hemels, geregisseer deur Jan Matthys | 17:30 vir 19:00

Kom kyk ’n Nederlandstalige filmweergawe van die Vlaamse skrywer Griet Op de Beeck, een van die mees gelese skrywers in die Lae Lande, se indrukwekkende debuutroman. Toegang is gratis, maar voorafbespreking van jou plek en knabbelzakje is belangrik.

Kliek hier om te bespreek!

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top