Week van het Nederlands | Inryteater, Pretoria

  • 0

Fully booked already | Alle plekke reeds vol bespreek

6 Oktober

Inryteater: Loftus Park, Kirkness Straat, Arcadia, Pretoria

De Premier, geregisseer deur Eric Van Looy | 18:00 vir 19:00

Kom geniet ’n Belgiese thriller uit 2016 waarin die Belgiese eerste minister ontvoer word. Toegang is gratis, plus jy kry 1 Stella Artois en ’n porsie fritten per gas, maar voorafbespreking is noodsaaklik.

RSVP: Jammer, alle plekke reeds vol bespreek!

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top