Vra die veearts: Diere versteur die balans in die huis

  • 0

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is ’n veearts wat dit geniet om met mense oor hulle diere te gesels. Stuur jou vrae na veearts@voertaal.nu.

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is a veterinarian who enjoys talking to people about their animals. Send your questions to veearts@voertaal.nu.

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is een dierenarts die graag met mensen over hun dieren praat. Stuur je vragen naar veearts@voertaal.nu.

***

Erika Schoeman skryf:

Ek het ’n hele spul vrae wat ek graag wil vra ... Ek moet partymaal na kinders se honde kyk en dit voel vir my asof balans heeltemal versteur word in my huis. Diere is regtig vir my amper die belangrikste.

 

Beste Erika

As ’n veearts kan ek nie meer heelhartig beaam wat jy sê nie! Diere leef in hulle eie gesinne, nes ons. Maar vir hulle is dit asof hulle heeltyd van die huis af werk. Stel jou voor ’n  nuwe kollega wat heeltemal te hard op die foon praat trek nie net in jou kantoor in nie, maar ook in jou slaapkamer in! Dit sal mos tyd neem om oor die konsternasie te kom!

’n Gedragskundige kan help om vir jou raad te gee oor hoe om jou eie honde en die honde wat kuier gemakliker te laat voel oor mekaar terwyl hulle saam moet leef.

Vandag se antwoord word geborg deur My Pet Club (www.mypetclub.co.za). My Pet Club wil jou help om tyd en geld te bespaar, ook kennis op te bou wat jou sal help om die beste moontlike sorg aan jou troeteldiere te gee.

Lees ook:

Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Vra die veearts: Epilepsie

Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop

Ask the vet: My Yorkie cries when I leave

Vra die veearts: My Jack Russell is doof, grondpaaie laat hom kerm

Vra die veearts: Abby jeuk, Lulu kry aanvalle

Vra die veearts: Vlekkie kry angsaanvalle

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top