Hugo Theart is die artistieke direkteur van die KKNK.
Ná die groot sukses van Teksmark, wat plaaslike produksies aanmoedig en van stapel stuur, het die KKNK nou ook TekstMarkt by hulle aanbodpakket gevoeg. Met dié inisiatief word Suid-Afrikaanse en Nederlandse verhoogskeppers genooi om saam aan dramatekste te werk.
Lees ook
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival
Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe