Studio SASNEV | Taal en identiteit

  • 0

Wat is die waarde van Nederlands in Suid-Afrika? Hoe is dit moontlik om simbiose tussen Nederlands en Afrikaans te laat uitspeel?

Dit is maar twee van die vrae wat Kabous Meiring aan Wium van Zyl en Conrad Steenkamp stel.

Wium van Zyl en Conrad Steenkamp

Die antwoorde is verrassend – van Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander tale omgaan.

Wium van Zyl is die voorsitter van die Van Ewijck-Stigting in Kaapstad, en ook voorsitter van die Nederlandse biblioteek.

Conrad Steenkamp is uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad.

Kabous Meiring

Die gesprek is direk uitgesaai as deel van die Week van Nederlands, ’n inisiatief van die Taalunie. Die tema van vanjaar se fees was “Nederlands oor die grense heen” en dit was ook die eerste keer dat Suid-Afrika so ’n groot rol in die vieringe gespeel het.

  • Foto's: Izak de Vries

Lees ook

Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen

Studio SASNEV | Taal en identiteit

Studio SASNEV | Ontmoet die professore

Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters

Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?

PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings

Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit

Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?

Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands

Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe

 

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top