Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen

  • 0

Waarom het SASNEV besluit om die spilpunt te wees van die sewende Week van het Nederlands, met die tema “Nederlands oor die grense heen”?

In hierdie openhartige gesprek tussen Eureka Barnard en Kabous Meiring vertel Barnard hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook die geleenthede moet aangryp om van mekaar te leer.

Barnard is die direkteur van Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad.

Meiring was die anker van Studio SASNEV se week lange betrokkenheid by die Week van het Nederlands.

Kabous Meiring en Eureka Barnard (Foto: Izak de Vries)

Die gesprek is direk uitgesaai as deel van die Week van Nederlands, ’n inisiatief van die Taalunie. Die tema van vanjaar se fees was “Nederlands oor die grense heen” en dit was ook die eerste keer dat Suid-Afrika so ’n groot rol in die vieringe gespeel het.

Lees ook

Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen

Studio SASNEV | Taal en identiteit

Studio SASNEV | Ontmoet die professore

Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters

Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?

PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings

Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit

Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?

Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands

Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe

 

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top