Die Taalunie is ’n instansie wat die stand van Nederlands in talle wêrelddele toets en moeite doen om die taal uit te bou. Streekstale en dialekte word ook ondersoek.
Die Afrikaanse Taalraad hou hulle vingers op die pols van Afrikaans en doen moeite om die taal in alle variante te bevorder.
Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels.
Wat is die Taalunie? In hierdie video van twee minute verduidelik Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal wat die Taalunie doen.
Kyk ook:
Freek Robinson het in 2020 gesels met Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad, Kris Van de Poel, die algemene sekretaris van die (Nederlandse) Taalunie en Maarten Vidal, beleidsekretaris by die (Nederlandse) Taalunie, oor hul samewerkingsooreenkoms.
Lees ook
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival
Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe