Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

  • 0

Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal.

Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem.

Tydens die gesprek het Hugo se verblyf in België ten tye van die kultuurboikot ook aan bod gekom, en daarmee saam ook die positiewe impak wat dit op sy lewe gehad het.

Die gehoor het ook aan die gesprek deelgeneem. Hulle vrae en Hugo se antwoorde is in die video te sien.

Die gesprek is direk uitgesaai as deel van die Week van Nederlands, ’n inisiatief van die Taalunie. Die tema van vanjaar se fees was “Nederlands oor die grense heen” en dit was ook die eerste keer dat Suid-Afrika so ’n groot rol in die vieringe gespeel het.

  • Foto's: Izak de Vries

Lees ook

Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen

Studio SASNEV | Taal en identiteit

Studio SASNEV | Ontmoet die professore

Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters

Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans

Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?

PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings

Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit

Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?

Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands

Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe

 

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top