’n Videogesprek met Daniel Hugo

  • 0

Bruggenhoofden is Yves T'Sjoen se Voertaal-gespreksreeks oor kulturele bemiddelaars in die Lae Lande en Suid-Afrika.

In hierdie eerste gesprek gesels Yves met die digter en vertaler Daniel Hugo.

  • Foto van Daniel Hugo: Naomi Bruwer
  • Foto van Yves T'Sjoen: Gerrit Rautenbach
Lees ook:

Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn

Buro: MvH
  • 0
Top