Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 103

11/02/2022

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Twee continenten, twee scholen

Meningen

Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar ervarings as migrant

Marni Bonthuys
Meningen

"Wat ook al die toekoms mag inhou, die pandemie het die ongelykhede in onderwys in ons land onderstreep, maar ook geïllustreer dat daar nie hier in Suid-Afrika, soos elders, die sosiale strukture bestaan om die skooldeure oop te hou as die nood druk nie."

Bijeenkomst rond derde Nelson Mandela-lezing roept gemengde emoties op

Ingrid Glorie
Meningen

"De Amsterdamse burgemeester Femke Halsema wees, kort samengevat, op de waarde van kunst en cultuur, vooral in een tijd van extreemrechts populisme; op een nieuwe generatie Amsterdammers uit diverse achtergronden die opstaat tegen racisme en discriminatie; en op de Nelson Mandela-lezing als platform om de stem van Afrikaanse kunstenaars en kunstenaars uit de Afrikaanse diaspora hoorbaar te maken."

Literatuur

Schoenbek: ’n onderhoud met Joukje Akveld en Piet Grobler

Joukje Akveld, Piet Grobler, Izak de Vries
Literatuur

Schoenbek is ’n nuwe kinderboek deur Joukje Akveld en Piet Grobler. In hierdie video gesels Izak de Vries met Joukje en Piet.

Persbericht: Digitale uitreiking Haagse literatuurprijzen

Voertaal
Kalender

Omdat de uitreiking van de Haagse literatuurprijzen eind januari niet kon plaatsvinden, is gekozen voor een digitaal alternatief.

Actueel

Die "inploffing", óf die "reiniging" van die ANC (weens Zondo-verslae) sal korrupsie in Suid-Afrika help uitroei

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Magsmisbruik is nie ’n strafregtelike oortreding in Suid-Afrika nie."

Mpho Tutu bevestigd als predikant in Amsterdam

Ingrid Glorie
Actueel

"Op zondag 30 januari werd Mpho Tutu, dochter van de onlangs overleden aartsbisschop Desmond Tutu, bevestigd als predikant in het Amsterdamse Vrijburg. Tutu hield een preek met persoonlijke elementen, geïnspireerd op een tekst van Jeremia, haar vaders 'lievelingsprofeet'."

Interviews

From Durban to Kyiv: International views during these times

Menán van Heerden, Barbara Duriau
Interviews

"We were all stuck at home. From there I realised that we were going to be in lockdown, at home with a single solitary view from our window for many long weeks, maybe months." The View from my window Facebook group publishes thousands of photographs from members' homes, from São Paulo, to Durban, to New York. Menán van Heerden chats to Belgian founder Barbara Duriau.

In het nieuws

Lae Lande-nuus: Oekraïne, kindersterftes, seksuele teistering, seiljagte en inflasie

Milton Webber
In het nieuws

"Premier Mark Rutte van Nederland was verlede week op besoek aan Oekraïne; ’n vyfjarige kleuter is Maandag op ’n treinspoor dood; twis oor ’n brug wat tydelik uitmekaargehaal moet word om plek te maak vir ’n nuwe seiljag van Jeff Bezos; nóg ’n bekende bedank weens beweerde seksuele teistering; en inflasie styg in Nederland."

Nóg ’n voormalige hoëprofiel-DA-politikus soek groener weivelde by ActionSA

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voormalige Oos-Kaapse DA-leier en gewese burgemeester van Gqeberha, Athol Trollip, is die tweede oud-DA-burgemeester wat die afgelope jaar by ActionSA aangesluit het."

Kabinet vas aan die slaap tydens "orgie van vernietiging en plundering"

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die verslag was daar ’n gevoel van diepe verbystering oor die afwesigheid van die polisie in ’n tyd toe gemeenskappe hulle die nodigste gehad het. In die meeste gebiede het die polisie toeskouers geword terwyl die een winkelsentrum na die ander vernietig is en die een na die ander vragmotor aan die brand gesteek is."

Kaapse strande sluit weens riool in die see

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die spanne het aanvanklik probeer om vakuumvragmotors te gebruik om die riool op te vang. Weens die groot volume moes die rioolwater egter as ’n tydelike maatreël vanaf die pompstasie in die see gestort word."

Kaapstad wil eerste beurtkragvrye munisipaliteit in Suid-Afrika word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die onlangse aankondiging van beurtkrag het Kaapstad vasbeslote gemaak om die eerste stad in die land te word wat heeltemal onafhanklik is van Eskom vir sy kragvoorsiening."

Lae Lande-nuus: Krisis in Oekraïne wek kommer, Corrie saai verwoesting, en goeie nuus vir reisigers

Milton Webber
In het nieuws

"Dreigende optrede van die Weste teen Rusland kan daartoe lei dat Rusland sy gastoevoer na Wes-Europa afsny; die eerste storm van 2022 het behoorlik vir konsternasie gesorg; vanaf afgelope Sondag (30 Januarie) hoef Suid-Afrikaners nie meer in kwarantyn te gaan by hul aankoms in Nederland nie; en die grootste seesluis ter wêreld open in IJmuiden."

Beweerde seksskandaal in Wes-Kaap se regering onder vergrootglas

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Winde het onlangs bevestig dat die aanklagte van ’n seksuele aard is. Volgens Winde is dit belangrik dat die klaers ’n onafhanklike ondersteuningstelsel het, wat insluit om die saak by die polisie aan te meld."

Ramptoestand se moontlike afskaffing word weer bekyk

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners sal binnekort weet of die ramptoestand, wat amper verstryk, vir nóg ’n maand verleng gaan word en of die regering gaan gehoor gee aan die talle oproepe uit verskeie oorde om dit na byna twee jaar te beëindig."

Sataniese Kerk is die duiwel in ná grumoord op kind

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die Sataniese Kerk is elkeen verantwoordelik vir hul eie dade en moet onder die gevolge daarvan ly. Die Suid-Afrikaanse Sataniese Kerk sê hulle hoop dat geregtigheid seëvier en dat die moordenaar met die volle gesag van die wet gestraf sal word."

Culinair

Persbericht: Smaak in de Lage Landen, Vlaams-Nederlandse eet- en drinkcultuur door de eeuwen heen

Voertaal
Kalender

Verbeurgt zal tijdens deze lezing een rondleiding geven door de delicatessenzaak die de Lage Landen zijn. Hij bespreekt de ontwikkeling van de smaak door de geschiedenis van de Nederlanden heen, van de eerste bewoners tot vandaag.

Kunst

Persbericht ‒ Foto-expositie (Amsterdam): Transkei in Transitie

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Twintig jaar is een mooie tijdspanne voor een fotografieproject. Een van de armste en meest afgelegen delen van Zuid-Afrika is het voormalig thuisland Transkei. Een plek die Tom van der Leij veelvuldig bezocht, over publiceerde en de locals potretteerde. Hoe is hun leven de afgelopen twee decennia veranderd in het nieuwe Zuid-Afrika?

Mens en dier

Vra die veearts: Boerboel grom vir my

Marianne Lomberg
Mens en dier

Martel skryf: "Het baie al opgelees dat ek nie my boerboel moet slaan as hy vir my grom nie, want volgende keer gaan hy my nie waarsku nie, net byt." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Een slagtand wil nie uitkom nie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Anerie skryf: "Ek het ’n Duitse herdershond. Haar een slagtand in die onderkaak regs wil nie uitkom nie. Die ander slagtand is uit. Wat kan die rede wees?" Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Labrador verloor beheer oor blaas

Marianne Lomberg
Mens en dier

Nick skryf: "My labradorteef van so vier jaar oud is gesteriliseer en daarna het dit begin gebeur dat sy nie beheer oor haar blaas het nie. Dit raak net erger en erger." Lees Marianne se antwoord.

Nu op LitNet

Persverklaring: Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen, vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig.

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels
Seminare en essays

André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Marita van der Vyver
Rubrieke

"Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Eben Viktor
Menings

"Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved