Schoenbek is ’n nuwe kinderboek deur Joukje Akveld en Piet Grobler. Dit verskyn in Julie by Querido.
Die skoenbekooievaar is nie bekend in Suid-Afrika nie, maar die ander voëls in die boek kom wel in Suid-Afrika voor.
In hierdie video gesels Izak de Vries met Joukje Akveld en Piet Grobler.