|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 112
17/06/2022
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Van Afrikaans gepraat |
 |
Onderwyswet is glo ongrondwetlik en bedreig Afrikaans
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Soos wat reeds in die onlangse verlede deur verskeie uitsprake van die Konstitusionele Hof bevestig is, is beheerliggame as verteenwoordigers van ouers, leerders en plaaslike skoolgemeenskappe volgens AfriForum veel beter in staat om die behoeftes van hul skole te bepaal."
|
 |
DA skaar hulle by die stryd vir Afrikaanse skole
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die DA sal die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, 'en sy ANC-makkers se irrasionele haat vir Afrikaans en alle sprekers van die taal' nie net die sprekers van Afrikaans benadeel nie, maar ook moedertaalonderrig in alle inheemse tale en kwaliteitonderwys in die geheel."
|
 |
’n Toets vir Afrikaans se goeie kant
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Maar ek vermoed dat die Ryanair-omstredenheid ook aan die Afrikaanssprekende gemeenskap ’n geleentheid bied om die goeie van die taal op die voorgrond te plaas. Ons moet die slegte publisiteit teenwerk deur die (Engelssprekende) wêreld daaraan te herinner dat Afrikaanssprekendes hul taal omvorm het van ’n 'minderwaardige', 'kombuis-' en verdelende taal tot ’n wetenskaps-, sake-, innoverings-, kreatiewe, versoenings- en toekomsgerigte taal; ’n taal wat verwelkomend, insluitend en omhelsend aanslae trotseer, vanself opstaan, afstof en aanhou vorentoe beur."
|
Taalgeschiedenis: Afrikaans |
 |
Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole
Menán van Heerden
Over taal
Wat was die eerste Afrikaanse group chat-komedie? Wanneer was die eerste Afrikaanse radiosepie uitgesaai? Watter Afrikaanse rockgroep se album het eerste die beste verkoop op iTunes in Suid-Afrika? Wat was die eerste Afrikaanse hip-hop lied? Wanneer was terminologiese woordeboeke oor rugby, skoenlappers en kragontwikkeling publiseer? Menán van Heerden is deur Hoërskool Stellenbosch (Suid-Afrika) gevra om ’n geskiedkundige tydlyn oor Afrikaans saam te stel.
|
 |
Lae Lande-nuus: die koloniale verlede, ’n stikstofkrisis en ’n bietjie goeie nuus
Milton Webber
In het nieuws
"Koning Filip van België het verlede week in die Kongolese parlement erken dat die koloniale oorheersing verkeerd was; Nederland moet sy stikstofproduksie verminder, wat beteken sommige boere sal hul bedrywighede moet staak; ’n Nederlandse entrepreneur bou ’n elektriese motor wat 1 000 km kan aflê voordat dit weer gelaai moet word; daar is ’n skerp styging in die getal COVID-19-infeksies, maar geen noemenswaardige styging in hospitaalopnames nie; en die Concertgebouw-orkes spog met ’n bloedjong nuwe hoofdirigent."
|
 |
Ondersoek gevra na korrupsiebewerings in hoofregter se kantoor
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Daar is glo later ontdek dat hulle 30% van die aandele in ZA Square besit, ’n firma wat sowat R67,5 miljoen sou kry uit die kontrak wat hulle help opstel het. Die DA sê dit ruik na korrupsie, en dit moet so gou moontlik ondersoek word."
|
 |
Woede oor vroueslaner se ligte vonnis
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê hulle het gehoop dat meer gedoen sou word om toe te sien dat die beeldmateriaal op rekord geplaas word sodat die landdros eerstehands Swart se gewelddadige optrede teenoor sy vrou kon sien."
|
 |
SA juig oor Guptas, maar uitlewering kan maande sloer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse regering het onlangs gesê Suid-Afrika sal voortgaan om met die VAE saam te werk en volgens Suid-Afrikaanse amptenare vind uitleweringsgesprekke reeds met die VAE plaas. Die uitleweringsproses vanuit die VAE na Suid-Afrika kan egter maande neem."
|
 |
Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman
Herman Wasserman, Menán van Heerden, Izak de Vries
Actueel
Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation in the Global South, en ’n verslag, "Meeting the challenges of information disorder in the Global South".
|
 |
Het konijnenhol in
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Het lezen van Op weg naar De Hartz vraagt om een bijna sofistische houding. Als je meegaat het konijnenhol in, beleef je grootse momenten en ervaar je indrukwekkende gebeurtenissen. Maar het is draaien om de navel waarnaar je staart."
|
 |
Jy kan die sterre hoor flonker by Mount Camdeboo
Maryke Roberts
Reizen
"Ons ry vir agt ure van die Kaap tot by die privaat reservaat se eerste hek. Die stof draai nog ’n klein rukkie om ons bande. ’n Klein blouapie sit hoog op ’n draad. Sy agterbeen lank uitgestrek en sy voorbeen rustend op sy knie. O die vrede van daardie sit!"
|
 |
Vra die veearts: Hond diskrimineer teen vrou
Marianne Lomberg
Mens en dier
Lara skryf: "Die grootste probleem is dat sy teen my opspring en my krap met haar naels wanneer sy opgewonde is, en sy hou nie op as ek haar wegstoot of sekere woorde gebruik nie. Sy sal dit nooit waag om teen my man op te spring nie."
|
 |
Ask the vet: Worm medicine does not help
Marianne Lomberg
Mens en dier
Barbara writes: "I took the kitten to our local vet and she was treated for a bad case of worms. Since then I have treated her twice, but it has not helped. PLEASE help! What else can I try to do?"
|
 |
Uit die LitNet-argief: Van Afrikaans gepraat – ’n onderhoud met Hans du Plessis
Menán van Heerden, Hans du Plessis
Onderhoude
Hierdie week se Voertaal-nuusbrieftitel is van wyle Christo van Rensburg se 2018-boektitel geleen. Op Saterdag 20 Oktober 2018 is ’n boek deur Christo van Rensburg, Van Afrikaans gepraat (LAPA Uitgewers; Engelse weergawe: Finding Afrikaans) in Pretoria bekendgestel. Menán van Heerden het met Hans du Plessis oor die boek gesels, asook oor Christo van Rensburg se waardevolle bydrae tot navorsing oor Afrikaans.
|
 |
USAN 2022 – ’n terugblik met Aletta Simpson
Naomi Meyer, Aletta Simpson
Seminare en essays
"Noudat ek dikwels dink oor humor en postkolonialisme, ontsluit dit vir my ’n heel nuwe aspek van Afrikaans. Dink Evita Bezuidenhout, David Kramer en Taliep Petersen, Adam Small, Nataniël, Schalk Bezuidenhout, Casper de Vries, Loukmaan en Emo Adams, Joe Barber, Vetkoekpaleis."
|
 |
Die grys mense tussen ons
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom dan die weerstand teen ’n staatsbefondste toelaag wat mense uit armoede lig? Hoekom neersien op mense wat toegang tot een of ander vorm van welsyn probeer verkry? Ons hele samelewing word verbeter as almal toegang het tot kos, klere, water en ’n veilige dak oor ons kop."
|
 |
Sada Ûib
Denver Breda
Poësie
"Sada lam e u hâ tama !kho omdi !na, (Ôs in tronke sonder einde,)
Tsoa tsoa e u hâ tama !kho om di !na. (in tronke sonder begin.)
Xawe ta ni lûba? (Maar ôs moet vergewe?)"
|
 |
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ek het by beide die kontak- en afstandsonderrig studente aangemoedig om Afrikaanse tydskrifte soos Huisgenoot te lees omdat dit ’n gebruikersvriendelike aanslag het en hulle eweknie in Drum en You gevind kon word om te help met leesbegrip en hulle aanleer van Afrikaans. Tog jammer dat daar nie toe reeds 7de Laan (wat eers in 2000 verskyn het) op die televisie was nie."
|
 |
Press release: The AKO Caine Prize for African writing
LitNet
Books and writers
The AKO Caine Prize is an annual award given to an African writer for a short story published in English. This year saw a 130% increase in submissions from writers across the globe; the five shortlisted authors were selected from a total of 349 entries from 27 African countries.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|