|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet
|
Nieuwsbrief 159
03/05/2024
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Alarmbellen in Zuid-Afrika
|
|
Bela-wetsontwerp op die randjie van finale aanvaarding
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die omstrede Bela-wetsontwerp is op die randjie van aanvaarding nadat agt van die nege provinsies in die land in hulle finale standpunt oor die wet aangedui het hulle steun die wetsontwerp in sy gewysigde vorm."
|
|
Mbeki kap na Zuma en vry na Afrikaners
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Mbeki het Zuma beskryf as ’n bedrieglike figuur deur hom as ’n 'wolf in skaapsklere' te bestempel weens sy beweerde rol in die pogings om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te destabiliseer."
|
|
ANC dreig en trap water oor uitgelekte opname
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In die opname kan na bewering gehoor word hoe Ramaphosa die media wil manipuleer en aan partylede die leviete voorlees voor die Mei-peilings om te verseker dat hulle die verkiesing wen."
|
|
Zuma se party glimlag al die pad stembus toe
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die uitspraak word beskou as ’n beduidende oorwinning vir MK voor die algemene verkiesing van 29 Mei. Zuma se ondersteuners het in die hof gejuig en gesing nadat die uitspraak gelewer is."
|
|
Digters Dreyer en Roux toer Lae Lande met hul bundels Nou in infrarooi en Weerskyn
Willem de Vries
Literatuur
"Tom Dreyer en Alwyn Roux se poësiebundels, onderskeidelik Nou in infrarooi en Weerskyn, is allerweë gunstig ontvang en onlangs in Nederland en België bekendgestel. Willem de Vries berig oor een so ’n geleentheid in die Poëziecentrum in Gent waar Jürgen Pieters, ’n literatuurwetenskaplike verbonde aan die Universiteit van Gent, ’n gesprek met die digters gelei het."
|
|
Leesimpressie: Lessen door Ian McEwan
Erik van den Bergh
Literatuur
"Knappe roman waarin het persoonlijke verhaal geïntegreerd is in de wereldgeschiedenis van de afgelopen decennia. McEwan (1948) schrijft over opgroeien op een kostschool, liefde in variaties, muziek en een rusteloos bestaan."
|
|
Oproep: Discussieforum literatuur-historisch project Afrikaans & Nederlands
Yves T'Sjoen
Academisch
"De workshop voor de gedachtewisseling heeft plaats op dinsdag 21 mei van 14:00 tot 16:30 bij STIAS. Zodra ik respons ontvang, met vermelding van in persoon aanwezigheid of online, stuur ik de discussietekst waarover we een kritisch gesprek voeren. Iedere inbreng of elk inzicht zal mij aanzienlijk helpen. Ieders betrokkenheid en inhoudelijke bijdragen worden alvast ten zeerste gewaardeerd."
|
|
Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière
Izak de Vries
Muziek
"Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer."
|
|
Londen se koffiefees sit dié stad se kafeïen terug waar dit hoort
Stephen Fourie
Reizen
"Vandag spog Londen met meer as 3 700 koffiehuise! Koffie is groot en toon steeds ’n opwaartse kurwe. Dit is dus geen wonder dat die Londen Koffiefees in 2011 begin is nie – met slegs ’n paar uitstallers in die Truman Brouery. Vandag is dit die grootste jaarlikse koffiefees in Brittanje met byna 30 000 besoekers en 250 uitstallers oor drie dae van April of Mei."
|
|
Lieflike lang dae in die Waterberge
Maryke Roberts
Reizen
"Dis een van slegs twee UNESCO-verklaarde savanne-biosfere in Afrika en word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut as ’n kritieke biodiversiteitsgebied erken."
|
|
Commendatio: Deon Meyer vereer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir literêre bydrae
Etienne Bloemhof
Menings
"Maar dat die eer wat Deon vandag te beurt val, spesifiek oor Afrikaans gaan, dit is iets baie spesiaals, want dis ’n prys wat, glo ek, erkenning gee aan ’n skrywer wat – al sou dit op vele terreine vir hom sin maak om direk in Engels te skryf – nog altyd vurig en passievol was oor sy moedertaal; die taal van sy woorde, sy verbeelding en sy drome."
|
|
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|