|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 165
26/07/2024
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Uithoeken van de Neerlandistiek |
 |
Omstrede gesondheidswet kry slae in die hof
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Volgens hierdie uitspraak is artikels 36 tot 40 van die Nasionale Gesondheidswet, ingevolge waarvan die regering die bevoegdheid sal hê om te bepaal waar mediese praktisyns mag praktiseer, in hul geheel ongeldig."
|
 |
Geweld teen vroue floreer in Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die aanhoudende dade van geweld teen vroue in Suid-Afrika vereis dringende aandag. Ten spyte van wetgewende ingrepe om dit hok te slaan, is die hele Suid-Afrikaanse samelewing vol daarvan."
|
 |
Omstrede Bela-wet waarskynlik terugverwys na parlement
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die Bela-wetsontwerp) is opnuut in die weegskaal. Die nuwe minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het onlangs te kenne gegee sy wil die wet terugverwys parlement toe."
|
 |
Nuwe polisieminister wil misdaad met mening takel
Jean Oosthuizen
Voorblad
"’n Veiliger Suid-Afrika waar mense regoor die land enige tyd kan rondbeweeg sonder om bang te wees vir plunderende misdadigers. Dit is die nommer 1-doelstelling van die land se nuwe minister van polisie, Senzo Mchunu."
|
 |
Oud en nuut neem sommer lekkerbekkig hande op Vergelegen
Maryke Roberts
Reisgogga
"Ek gaan stap weer deur die tuin; kyk hoe die son deur die kamferbome dans, die voëls in die vlak dammetjies baljaar en hoe toeriste kraai van plesier soos hulle om hoekies en draaitjies stap en net nog mooier tonele sien. Ek sien uit na die volgende 30 jaar se ontdekking, vernuwing en avonture hier, maar ook om te sien hoe die plaas steeds sal terugkeer na die ryk erfenis wat só deel van ons almal se murg geword het."
|
 |
Leesimpressie: Tat tvam asi door Al Snijders
Erik van den Bergh
Literatuur
"De zeer korte verhalen die de in 2021 overleden auteur in de twee jaar voorafgaand aan zijn dood heeft geschreven zijn in deze bundel samengevoegd.. Grotendeels eerder gepubliceerd op de website van KRO/NRCV, in de VPRO-gids, De Standaard en de Berkelbode."
|
 |
Leesimpressie: Nastja’s tranen door Natascha Wodin
Erik van den Bergh
Literatuur
"Het bewogen, bijna onvoorstelbare levensverhaal van Nastja, civiel ingenieur in de Oekraïne, die in Berlijn als werkster aan de slag gaat en de schrijfster Wodin, van wie de moeder in de Tweede Wereldoorlog als dwangarbeider vanuit Oekraïne naar Duitsland gedeporteerd werd."
|
 |
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft archief Anil Ramdas
Voertaal
Literatuur
Ramdas werd geboren in Suriname en kwam op zijn negentiende naar Nederland waar hij zijn universitaire studie sociale geografie cum laude afrondde. Na zijn studie schreef hij voor onder andere de Volkskrant, De Groene Amsterdammer en NRC. Hij viel op als Zomergast bij de VPRO en ging daarna ook als radio- en tv-presentator aan de slag. Ramdas durfde kritisch te zijn, zowel op Nederland als op zijn geboorteland en migranten in zijn algemeenheid.
|
 |
Londen Pride 2024 – optog vir inklusiwiteit
Stephen Fourie
Cultuur
"Homoseksualiteit bly onwettig in 35% van die Verenigde Nasies (VN) se lidlande (die meeste in die Midde-Ooste, Suidoos-Asië en Afrika) en slegs 6% van VN-lidlande sluit beskerming vir seksuele oriëntasie in hul grondwette in. Die doodstraf is die wetlike en voorgeskrewe straf vir konsensuele selfdegeslag- seksuele ontmoetings in lande soos Iran, Mauritanië, Nigerië, Broenei, Saoedi-Arabië en Jemen."
|
 |
Madiba se invloed strek wyd
Maryke Roberts
Reisgogga
"Nelson Mandela, of Madiba soos dié pa van demokrasie onder sy stamnaam alombekend is, sou op 18 Julie vanjaar 106 jaar oud gewees het en regoor die wêreld word daar allerhande dinge beplan om sy gesindheid van barmhartigheid te gedenk."
|
 |
Persbericht – Afrovibes Festival 2024: Belonging
Voertaal
Cultuur
De 21e editie van Afrovibes Festival is van 2 tot en met 13 oktober 2024. Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en laat dit jaar de veelzijdigheid zien van makers uit Noord-Afrika en de (Noord)Afrikaanse diaspora in Nederland. Afrovibes brengt een vernieuwend en gedurfd programma vol theater, dans, muziek en spoken word rondom het thema Belonging met voorstellingen uit onder andere Marokko, Zuid-Afrika, Ivoorkust, Tunesië, Egypte en Nederland.
|
 |
Harry Potter toor weer met Afrikaans: ’n kinderboekbespreking
Liné Loff
Kinderboeke
"Ek is dankbaar dat die Harry Potter-reeks in Afrikaans beskikbaar is. Nie net is dit ’n aanduiding dat Afrikaans lewend is nie, maar maak dit hierdie lieflike stories met belangrike lewenslesse meer toeganklik vir Afrikaanse kinders (én volwassenes), veral dié wat soms nodig het om aan die werklikheid te ontsnap."
|
 |
Wenner van die Jan H Maraisprys 2024: ’n onderhoud met Wannie Carstens
Menán van Heerden, Wannie Carstens
Onderhoude
Wannie Carstens is in Julie 2024 met die Jan H Maraisprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon. Hierdie toekenning gee erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans. Die prys word aan Carstens toegeken ter erkenning van sy vakkundige bydrae ten bate van die Afrikaanse taalkunde. Menán van Heerden gesels met Wannie oor sy loopbaan en oor Afrikaans.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|