|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 171
18/10/2024
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw Europees filmfestival
|
 |
Sweet dreams at the European Film Festival: a review
Clifford Roberts
Film
"The film comes on a historical backdrop that remains as relevant as ever. Where Indonesia is concerned, the transfer of Dutch New Guinea to Indonesia in 1963 is regarded as the end of The Netherlands’s 250-year colonial empire. In the past weeks, however, colonialism has returned to the headlines, as the UK returned sovereignty of the Chagos Islands to Mauritius, after they had been colonised first by the French and then by the British in 1814."
|
 |
Die dokumentêr Brasse Vannie Kaap nou op Showmax
Izak de Vries
Film
"Die harde werk, die musikale vernuwing en die beter tydgleuwe waarin die groep gespeel het, het gewerk. BVK het naam gemaak, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op feeste soos Pukkelpop in Nederland."
|
 |
Hip-hop tussen tale
Alex J Coyne
Muziek
Verskil die boodskap en kultuuraspekte van hip-hop van een taal na die volgende? Alex J Coyne luister na hip-hop tussen tale en gaan op ’n ontdekkingsreis deur hip-hop-kunstenaars wat kan spoeg met verskeie tonge.
|
 |
"Erfenis" kry hier nuwe betekenis
Maryke Roberts
Reisgogga
"Alles is ontwikkel om jou sintuie én brein te stimuleer. Daar is geluide en tasbare uitstallings, klanke en klieks, en dis soms moeilik om te glo jy is so naby aan die Moederstad, want dit voel asof jy honderde jare gelede in die rooi duine van die Noord-Kaap dwaal met ’n boog op jou rug en ’n volstruiseierdop vol water."
|
 |
Vertaler als kunstig en kundig bemiddelaar tussen talen
Yves T’Sjoen
Literatuur
"De ontvlambare discussie handelt over het belang van een technische vertaling, woord-voor-woord, én een meer creatieve vertaling, voorts over de rol van een tussentalige vertaling als brontekst."
|
 |
Leesimpressie: Een hogere liefde door Albert Camus
Erik van den Bergh
Literatuur
"Interessante thematiek in niet een eenvoudig te ontrafelen tekst. Met een helder inleidend essay van Bas Heijne, waarin hij de brieven aan een (imaginaire) vriend verbindt met de overige publicaties van Camus."
|
 |
Dis nou koserfenis hierdie!
Maryke Roberts
Culinair
"Die geregte kom een na die ander: garnaal-en-avokadokelkie, toe blatjanghoender en skaapboud in ’n degie; brosgebraaide aartappels met parmesaan; pampoenpoffertjies; en natuurlik vir nagereg, melktert; stroperige lemoenballetjies; malvapoeding; dik tuisgemaakte vla; en tuisgemaakte roomys met Ideal-melk in – soos my oorlede mamma dit in die sewentigs op Upington gemaak het, toe ons ook nie ’n koei, vars suurlemoen of Woolies gehad het nie. Ai, die verlange!"
|
 |
The state of South African state hospitals
Alex J Coyne
Meningen
"South African state hospitals and clinics are the primary healthcare option for millions of individuals without private care. However, the implementation of the National Health Insurance (NHI) Bill could broaden governmental reach into how private healthcare works. Should doctors and patients embrace the NHI, or could it be the straw that snaps the healthcare system’s back?"
|
 |
Viva Afrikaans vir hoëvlakfunksies
Jean Oosthuizen
Voorblad
"’n Ooreenkoms om die hoëvlakfunksies van Afrikaans te bevorder is die afgelope week tussen die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, en die privaat universiteit Akademia gesluit."
|
 |
McKenzie ontken hy het die soustrein gery Olimpiese Spele toe
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, is boos omdat hy daarvan beskuldig word dat hy op die soustrein ry nadat dit aan die lig gekom het sy reis na die Olimpiese Spele vroeër vanjaar het die belastingbetalers sowat R800 000 gekos."
|
 |
Suid-Afrikaners slyp hul tande vir Elon Musk se Starlink
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Volgens huidige regulasies in Suid-Afrika moet kommunikasiemaatskappye 30% in swart besit wees om in die land te kan werk. Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Solly Malatsi van die DA, wil egter die reëls verander sodat Starlink ook in Suid-Afrika kan funksioneer."
|
 |
Persverklaring: 2024 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar
Voertaal
Cultuur
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R100 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, naamlik om die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin te bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
|
 |
Press release: Self-portrait as a coffee-pot
Voertaal
Kunst
This colossal work is William Kentridge’s generous invitation into his creative process. In each of the 30-minute episodes, the artist welcomes the viewer not just into the studio itself, but into the intimacies of ideation.
|
 |
Skermgreep: Die KinoBravo-filmfees 2024 in Rusland – ’n oorsig
Leon van Nierop
Film
"Waarop Suid-Afrikaners veral trots kan wees, is hoe ons deur die Russe ontvang is. Alhoewel hulle natuurlik baie meer ingetoë voorkom as ons (dikwels meer flambojante) Suid-Afrikaners, het hulle steeds die Suid-Afrikaanse rolprent lank toegejuig."
|
 |
Wat hou die verkiesing in die VSA vir Suid-Afrika in?
Freek Robinson, Chris Opperman
Onderhoude
Sal Harris meer vir Suid-Afrika beteken as Trump? Wie gaan wen? Waarom stem swart mans vir Trump? Waarom onttrek talle oud-Republikeine hul steun aan Trump? Dit is maar enkele van die vrae wat Freek Robinson stel aan Chris Opperman, ’n toenmalige diplomaat wat nou ’n sakeman in die VSA is.
|
 |
Outeursreg van ’n gedig en KI – Hugo, bel die polisie!
Willem Krog
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"KI gaan verder as net ChatGPT. Grammarly, speltoetsers ens gebruik almal ’n vorm van KI om te help. Het ek dus net outeursreg op my verkeerd gespelde en ongrammatikale werk?"
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|