Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.

In hierdie video besoek hy Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=r7LVmdhuErA

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top