Commendatio by die toekenning van erelidmaatskap van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek aan Nerina Bosman, 9 Julie 2024
2024-08-07"Nerina se akademiese loopbaan is merkwaardig. Buiten die vier grade wat sy aan universiteite in Suid-Afrika verdien het, het sy ook ’n licentiaat in Germaanse Filologie aan die Rijksuniversiteit Gent in België voltooi, wat haar grondig voorberei het vir haar lewenslange betrokkenheid by die studie van Germaanse tale, spesifiek Nederlands en Afrikaans."
