In gesprek met Alison Stander oor haar wisseldosentskap aan die Universiteit van Leiden
2026-06-04"Dit was ook vir my besonder waardevol om te sien hoe taal mense bymekaar kan bring ondanks verskillende agtergronde en kontekste. Die ervaring het my herinner aan hoe belangrik akademiese uitruil is – nie net vir navorsing nie, maar ook vir wedersydse begrip, kulturele gesprek en die bou van langtermynsamewerking tussen instellings en studente."
