Anina Peens

Anina Peens is ’n joernalis en vervaardiger.

Festival voor het Afrikaans 2018: Fonteine in die Dorsland en meertaligheid

Anina Peens Taalunie 2018-10-03

"Die première in Amsterdam is voorafgegaan deur ’n gesprek oor meertaligheid in Suid-Afrika, gelei deur die Taalunie en die Universiteit van Amsterdam. Die paneellede het ingesluit Margriet van der Waal van die Universiteit Amsterdam, Jan ten Thije van die Universiteit van Utrecht, Sandra Prinsloo, aktrise en lid van die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans, Jolyn Phillips, skrywer, Anina Peens, joernalis en vervaardiger, en Basil Appollis, regisseur en skrywer."

Top