Anton Vorster

Anton Vorster is vakhoof van die Afdeling Afrikaans en Neerlandistiek van die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde.

De brug naar Europa-aanlyn-kursus (Nederlandse taal en kultuur): ’n onderhoud

Anton Vorster, Kris Van de Poel Interviews 2019-07-17

Met die gebruik van algemeen beskikbare aanlyntegnologie soos Skype, Facebook en Moodle het Kris van de Poel, professor in toegepaste taalwetenskap aan die Universiteit van Antwerpen, ’n lewendige, interaktiewe kursus aangebied wat leerders op ’n prikkelende manier aan Nederlands en die Nederlandse taalgebied bekendgestel het. Anton Vorster, vakhoof van Afrikaans en Neerlandistiek by die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde, het na afloop van die kursus met haar daaroor gesels. 

Verified by MonsterInsights
Top